Es. ricerca: Depeche Mode  

Ristoranti Articoli Belleza Aziende Italiane Videoclip Musicali si Restaurante Ricerche testi

Testi Christian Prayer - GENADE ONBESKRYFLIK GROOT HET

Testi-musica-canzoni.it > Testi lettera C > Christian Prayer > Unknown - GENADE ONBESKRYFLIK GROOT HET

Genade onbeskryflik groot het
U aan my bewys:
verlore seun n wegloopkind
weer in die vaderhuis !

Ek is die naam van kind nie werd
wou self my sake rel.
My lewe, kanse, tyd en geld
is nutteloos verspeel.

Maar U sien ver, oneindig ver.
U sien my honger, dors.
Want toe ek kom, my skuld bely,
druk U my aan die bors.

Genade onbeskryflik groot:
daars fees, ek is weer tuis!
U Seun bring myverlore mens
weer na die vaderhuis.

En jy, ou maat, daar eenkant weg?
Lyk of jy honger ly.
Kom na die Vader; kom maak reg.
Genade maak weer vry.

Recensioni Ristoranti e locali e Restaurants
Top 10 Album su testi-musica-canzoni.it
  1. Louise
    Nome Album : Naked
  2. Color Me Badd
    Nome Album : Time And Chance
  3. Neve
    Nome Album : Neve
  4. John Elton
    Nome Album : The Big Picture
  5. Tull Jethro
    Nome Album : Minstrel